Levitikus 22:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Julle mag niks aanbied waaraan ’n gebrek is nie,+ want dit sal nie vir julle goedkeuring verkry nie. Levitikus 22:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Wat blind is of iets het wat gebreek is of wat ’n sny of vrat of skurfte of omloop het,+ nie een hiervan mag julle vir Jehovah aanbied nie, en julle mag daarvan geen vuuroffer+ vir Jehovah op die altaar lê nie. Deuteronomium 15:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En as daar ’n gebrek aan is, as dit kreupel of blind is, enige slegte gebrek, mag jy dit nie aan Jehovah jou God offer nie.+
20 Julle mag niks aanbied waaraan ’n gebrek is nie,+ want dit sal nie vir julle goedkeuring verkry nie.
22 Wat blind is of iets het wat gebreek is of wat ’n sny of vrat of skurfte of omloop het,+ nie een hiervan mag julle vir Jehovah aanbied nie, en julle mag daarvan geen vuuroffer+ vir Jehovah op die altaar lê nie.
21 En as daar ’n gebrek aan is, as dit kreupel of blind is, enige slegte gebrek, mag jy dit nie aan Jehovah jou God offer nie.+