Numeri 4:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 van dertig jaar en ouer, tot vyftig jaar, almal wat in die diensgroep ingetree het vir die diens in die tent van samekoms,+ Numeri 4:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 hulle geregistreerdes volgens hulle families, volgens die huis van hulle vaders, was tweeduisend-seshonderd-en-dertig.+
39 van dertig jaar en ouer, tot vyftig jaar, almal wat in die diensgroep ingetree het vir die diens in die tent van samekoms,+
40 hulle geregistreerdes volgens hulle families, volgens die huis van hulle vaders, was tweeduisend-seshonderd-en-dertig.+