18 En saam met die brode moet julle sewe jaaroud ramlammers sonder gebrek+ en een jong bul en twee ramme aanbied. Hulle moet ’n brandoffer aan Jehovah wees saam met die graanoffer en die drankoffers wat daarby behoort, as ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah.