Numeri 28:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “En jy moet vir hulle sê: ‘Dít is die vuuroffer wat julle vir Jehovah moet aanbied: twee jaaroud ramlammers sonder gebrek elke dag, as ’n voortdurende brandoffer.+ Numeri 28:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 saam met ’n tiende van ’n efa+ fynmeel as ’n graanoffer,+ bevogtig met ’n kwart hin uitgestampte olie;+ Numeri 28:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Benewens die oggendbrandoffer, wat as die voortdurende+ brandoffer+ dien, moet julle dit offer.
3 “En jy moet vir hulle sê: ‘Dít is die vuuroffer wat julle vir Jehovah moet aanbied: twee jaaroud ramlammers sonder gebrek elke dag, as ’n voortdurende brandoffer.+
5 saam met ’n tiende van ’n efa+ fynmeel as ’n graanoffer,+ bevogtig met ’n kwart hin uitgestampte olie;+