Numeri 28:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 en ’n tiende fynmeel as ’n graanoffer, met olie bevogtig, vir elke ramlam, as ’n brandoffer, ’n rustige geur,+ ’n vuuroffer aan Jehovah. Numeri 29:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en een tiende vir elke ramlam van die sewe ramlammers;+
13 en ’n tiende fynmeel as ’n graanoffer, met olie bevogtig, vir elke ramlam, as ’n brandoffer, ’n rustige geur,+ ’n vuuroffer aan Jehovah.