Numeri 29:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En julle moet as ’n brandoffer,+ ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah, aanbied: dertien jong bulle, twee ramme, veertien jaaroud ramlammers. Hulle moet sonder gebrek wees.+
13 En julle moet as ’n brandoffer,+ ’n vuuroffer van ’n rustige geur aan Jehovah, aanbied: dertien jong bulle, twee ramme, veertien jaaroud ramlammers. Hulle moet sonder gebrek wees.+