3 en julle ’n vuuroffer aan Jehovah moet bring,+ ’n brandoffer+ of ’n offerande om ’n spesiale gelofte te vervul, of vrywillig,+ of tydens julle seisoenfeeste,+ ten einde ’n rustige geur vir Jehovah te berei,+ uit die beeste of uit die kleinvee;
6 En daarheen moet julle julle brandoffers+ en julle offerandes en julle tiendes+ en die bydrae van julle hand+ en julle gelofteoffers+ en julle vrywillige gawes+ en die eersgeborenes van julle beeste en van julle kleinvee bring.+