20 En Jakob het ’n gelofte gedoen+ en gesê: “As God voortdurend met my sal wees en my beslis op hierdie weg sal bewaar waarop ek gaan en my beslis brood sal gee om te eet en klere om te dra+
2 “Praat met die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘As ’n man deur ’n spesiale gelofte+ siele vir Jehovah aanbied volgens die geskatte waarde,