Eksodus 25:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “En hulle moet ’n Ark van akasiahout maak,+ twee en ’n half el lank en anderhalf el breed en anderhalf el hoog. Hebreërs 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dit het ’n goue reukvat+ gehad en die verbondsark,+ wat rondom heeltemal met goud oorgetrek was,+ waarin die goue kruik met die manna+ was en die staf van Aäron wat gebot het+ en die tafels+ van die verbond;
10 “En hulle moet ’n Ark van akasiahout maak,+ twee en ’n half el lank en anderhalf el breed en anderhalf el hoog.
4 Dit het ’n goue reukvat+ gehad en die verbondsark,+ wat rondom heeltemal met goud oorgetrek was,+ waarin die goue kruik met die manna+ was en die staf van Aäron wat gebot het+ en die tafels+ van die verbond;