Deuteronomium 1:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 “Die hele tyd het Jehovah die stem van julle woorde gehoor. Toe het hy verontwaardig geraak en gesweer+ en gesê: Handelinge 7:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+
34 “Die hele tyd het Jehovah die stem van julle woorde gehoor. Toe het hy verontwaardig geraak en gesweer+ en gesê:
51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+