Josua 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die halwe stam van Manasʹse+ het in slagorde+ voor die oë van die kinders van Israel deurgetrek, net soos Moses vir hulle gesê het.+
12 En die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die halwe stam van Manasʹse+ het in slagorde+ voor die oë van die kinders van Israel deurgetrek, net soos Moses vir hulle gesê het.+