Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Eers wanneer Jehovah aan julle broers rus gee net soos aan julle, en ook hulle die land in besit geneem het wat Jehovah julle God hulle gee,+ moet julle ook na die land van julle besitting terugkeer en dit in besit neem,+ die een wat Moses, die kneg van Jehovah, julle aan die kant van die Jordaan teen die sonsopgang gegee het.’”+

  • Josua 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het Moses aan die stam van die kinders van Ruben ’n deel geskenk volgens hulle families,

  • Josua 13:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Verder het Moses aan die stam Gad, die kinders van Gad, ’n deel geskenk volgens hulle families,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel