Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 21:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En Sihon het Israel nie toegelaat om deur sy gebied te trek nie,+ maar Sihon het al sy manskappe versamel en Israel in die wildernis tegemoetgetrek, en hy het by Jahas+ gekom en teen Israel begin veg.

  • Numeri 21:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daarop het Israel hom met die skerpte van die swaard geslaan+ en sy land in besit geneem+ van die Arnon+ af tot by die Jabbok,+ naby die kinders van Ammon; want Jaser+ is die grens van die kinders van Ammon.+

  • Deuteronomium 2:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “Hierop het Jehovah vir my gesê: ‘Kyk, ek het Sihon en sy land aan jou begin oorlewer. Begin sy land in besit neem.’+

  • Psalm 136:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Ja, Sihon, die koning van die Amoriete:+

      Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel