Rigters 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Giʹdeon het verder getrek langs die weg van dié wat oos van Nobag en Jogʹbeha+ in tente gewoon het en het op die kamp begin toeslaan terwyl die kamp nie op hulle hoede was nie.+
11 En Giʹdeon het verder getrek langs die weg van dié wat oos van Nobag en Jogʹbeha+ in tente gewoon het en het op die kamp begin toeslaan terwyl die kamp nie op hulle hoede was nie.+