Numeri 21:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want Hesbon was die stad van Sihon.+ Hy was die koning van die Amoriete,+ en hy het vroeër teen die koning van Moab geveg en sy hele land tot by die Arnon+ uit sy hand geneem. Josua 13:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hesbon+ en al sy stede+ wat op die hoogvlakte lê, Dibon+ en Bamot-Baäl+ en Bet-Baäl-Meon,+
26 Want Hesbon was die stad van Sihon.+ Hy was die koning van die Amoriete,+ en hy het vroeër teen die koning van Moab geveg en sy hele land tot by die Arnon+ uit sy hand geneem.