Eksodus 14:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Sê vir die kinders van Israel dat hulle moet terugdraai en voor Pi-Hagirot kamp moet opslaan, tussen Migdol en die see voor Baäl-Sefon.+ Daarteenoor moet julle kamp opslaan by die see.
2 “Sê vir die kinders van Israel dat hulle moet terugdraai en voor Pi-Hagirot kamp moet opslaan, tussen Migdol en die see voor Baäl-Sefon.+ Daarteenoor moet julle kamp opslaan by die see.