Eksodus 15:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Later het Moses Israel van die Rooi See laat wegtrek, en hulle het uitgetrek na die wildernis van Sur,+ en hulle het drie dae lank in die wildernis getrek, maar hulle het geen water gevind nie.+
22 Later het Moses Israel van die Rooi See laat wegtrek, en hulle het uitgetrek na die wildernis van Sur,+ en hulle het drie dae lank in die wildernis getrek, maar hulle het geen water gevind nie.+