Deuteronomium 10:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “En die kinders van Israel het van Beʹërot Beneʹ-Jaʹäkan+ af weggetrek na Moseʹra. Daar het Aäron gesterf, en hy is daar begrawe;+ en sy seun Eleaʹsar het in sy plek as priester begin dien.+
6 “En die kinders van Israel het van Beʹërot Beneʹ-Jaʹäkan+ af weggetrek na Moseʹra. Daar het Aäron gesterf, en hy is daar begrawe;+ en sy seun Eleaʹsar het in sy plek as priester begin dien.+