Levitikus 18:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Dan sal die land julle nie uitbraak omdat julle dit verontreinig nie, net soos dit beslis die nasies sal uitbraak wat daar voor julle was.+ Josua 23:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En net soos elke goeie woord oor julle gekom het wat Jehovah julle God met julle gespreek het,+ so sal Jehovah elke bose woord oor julle bring totdat hy julle verdelg het uit hierdie goeie land wat Jehovah julle God aan julle gegee het,+
28 Dan sal die land julle nie uitbraak omdat julle dit verontreinig nie, net soos dit beslis die nasies sal uitbraak wat daar voor julle was.+
15 En net soos elke goeie woord oor julle gekom het wat Jehovah julle God met julle gespreek het,+ so sal Jehovah elke bose woord oor julle bring totdat hy julle verdelg het uit hierdie goeie land wat Jehovah julle God aan julle gegee het,+