Numeri 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 van dertig jaar+ en ouer, tot vyftig jaar,+ almal wat in die diensgroep intree+ om die werk in die tent van samekoms te doen. Numeri 8:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En hy moet sy broers in die tent van samekoms dien in die nakoming van die verpligting, maar hy mag geen diens verrig nie. So moet jy met die Leviete doen ten opsigte van hulle verpligtinge.”+
3 van dertig jaar+ en ouer, tot vyftig jaar,+ almal wat in die diensgroep intree+ om die werk in die tent van samekoms te doen.
26 En hy moet sy broers in die tent van samekoms dien in die nakoming van die verpligting, maar hy mag geen diens verrig nie. So moet jy met die Leviete doen ten opsigte van hulle verpligtinge.”+