Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 18:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Maar jy moet uit die hele volk bekwame manne+ kies, wat God vrees,+ betroubare manne,+ wat onregverdige wins haat;+ en jy moet dié oor hulle aanstel as hoofde oor duisend,+ hoofde oor honderd, hoofde oor vyftig en hoofde oor tien.+

  • Numeri 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het die owerstes van Israel,+ die hoofde van die huis van hulle vaders, ’n offergawe aangebied,+ aangesien hulle die owerstes van die stamme was en oor die geregistreerdes gestaan het,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel