17 Uiteindelik het hy sy hele hart aan haar blootgelê+ en vir haar gesê: “’n Skeermes+ het nog nooit op my kop gekom nie, omdat ek van my moeder se skoot af ’n Nasireʹër van God is.+ As ek geskeer sou word, sou my krag ook beslis van my wyk, en ek sou inderdaad swak en soos alle ander mense word.”+