Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Gaan na die volk toe, en jy moet hulle vandag en môre heilig, en hulle moet hulle mantels was.+

  • Levitikus 16:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En hy wat hulle verbrand het, moet sy klere was, en hy moet sy vlees in water bad, en daarna mag hy in die kamp inkom.

  • Numeri 19:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En die priester moet sy klere was en sy vlees in water bad, en daarna mag hy in die kamp inkom; maar die priester sal tot die aand toe onrein wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel