Genesis 21:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En hy het in die wildernis Paran+ gaan woon, en sy moeder het vir hom ’n vrou uit Egipteland geneem. Numeri 12:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En daarna het die volk van Haʹserot+ af weggetrek en in die wildernis Paran+ kamp opgeslaan. Numeri 13:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Toe het hulle gegaan en by Moses en Aäron en die hele vergadering van die kinders van Israel gekom in die wildernis Paran, by Kades.+ En hulle het aan hulle en die hele vergadering berig gebring en hulle die vrugte van die land gewys. Deuteronomium 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 dit is elf dae van Horeb af met die pad van die berg Seïr tot by Kaʹdes-Barneʹa.+
21 En hy het in die wildernis Paran+ gaan woon, en sy moeder het vir hom ’n vrou uit Egipteland geneem.
26 Toe het hulle gegaan en by Moses en Aäron en die hele vergadering van die kinders van Israel gekom in die wildernis Paran, by Kades.+ En hulle het aan hulle en die hele vergadering berig gebring en hulle die vrugte van die land gewys.