Deuteronomium 7:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 dan moet jy nie vir hulle bang wees nie.+ Jy moet vir seker dink aan wat Jehovah jou God aan Farao en die hele Egipte gedoen het,+ Deuteronomium 20:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy moet vir hulle sê: ‘Hoor, o Israel, julle trek vandag nader om teen julle vyande te veg. Laat julle hart nie vreesagtig wees nie.+ Moenie bang wees en paniekbevange vlug of sidder vir hulle nie,+
18 dan moet jy nie vir hulle bang wees nie.+ Jy moet vir seker dink aan wat Jehovah jou God aan Farao en die hele Egipte gedoen het,+
3 En hy moet vir hulle sê: ‘Hoor, o Israel, julle trek vandag nader om teen julle vyande te veg. Laat julle hart nie vreesagtig wees nie.+ Moenie bang wees en paniekbevange vlug of sidder vir hulle nie,+