Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 9:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 sodat die land+ waaruit u ons uitgelei het, nie sal sê nie: “Omdat Jehovah hulle nie in die land kon bring wat hy aan hulle beloof het nie, en omdat hy hulle gehaat het, het hy hulle uitgelei om hulle in die wildernis dood te maak.”+

  • Deuteronomium 32:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 As ek nie bang was vir die uittarting van die vyand nie,+

      Dat hulle teenstanders dit sou misverstaan,+

      Dat hulle sou sê: “Ons hand was sterker,+

      En dit was nie Jehovah wat dit alles bewerk het nie.”+

  • Josua 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En die Kanaäniete en al die inwoners van die land sal daarvan hoor, en hulle sal ons beslis omsingel en ons naam van die aarde af uitroei;+ en wat sal u vir u groot naam doen?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel