30 Toe het Kaleb+ die volk probeer stilmaak teenoor Moses en gesê: “Laat ons dadelik optrek, en ons sal dit sekerlik in besit neem, want ons kan gewis die oorhand daaroor kry.”+
65 Want Jehovah het van hulle gesê: “Hulle sal vir seker in die wildernis sterf.”+ Van hulle het daar dus geen man oorgebly nie, behalwe Kaleb, die seun van Jefunʹne, en Josua, die seun van Nun.+