Psalm 60:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 60 O God, u het ons verstoot, u het deur ons gebreek,+U het vertoornd geword. U moet ons herstel.+ Psalm 108:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Is dit nie u, o God, wat ons verstoot het+En wat nie saam met ons leërs uittrek as God nie?+