Levitikus 7:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “‘En as die offerande wat hy as offer bring, ’n gelofteoffer+ of ’n vrywillige gawe+ is, moet dit op die dag geëet word waarop hy sy offerande aanbied, en wat daarvan oorbly, mag ook op die volgende dag geëet word.
16 “‘En as die offerande wat hy as offer bring, ’n gelofteoffer+ of ’n vrywillige gawe+ is, moet dit op die dag geëet word waarop hy sy offerande aanbied, en wat daarvan oorbly, mag ook op die volgende dag geëet word.