Levitikus 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “‘En as sy offer ’n gemeenskapsoffer+ is, as hy dit uit die beeste aanbied, hetsy ’n bul of ’n koei, moet hy een sonder gebrek+ voor Jehovah aanbied. Levitikus 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy moet ’n deel van die gemeenskapsoffer as ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied, naamlik die vet+ wat die ingewande bedek, ja, al die vet wat oor die ingewande is,+ Levitikus 7:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “‘En dít is die wet van die gemeenskapsoffers+ wat iemand vir Jehovah sal aanbied:
3 “‘En as sy offer ’n gemeenskapsoffer+ is, as hy dit uit die beeste aanbied, hetsy ’n bul of ’n koei, moet hy een sonder gebrek+ voor Jehovah aanbied.
3 En hy moet ’n deel van die gemeenskapsoffer as ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied, naamlik die vet+ wat die ingewande bedek, ja, al die vet wat oor die ingewande is,+