Hebreërs 10:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 sê dit daarna: “En ek sal hoegenaamd nie meer aan hulle sondes en hulle wettelose dade dink nie.”+ Jakobus 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 As iemand dan weet hoe om te doen wat reg is en dit tog nie doen nie,+ is dit vir hom ’n sonde.+
17 sê dit daarna: “En ek sal hoegenaamd nie meer aan hulle sondes en hulle wettelose dade dink nie.”+