9 En die seuns van Eliʹab: Neʹmuel en Datan en Abiʹram. Hierdie Datan+ en Abiʹram+ was manne wat uit die vergadering opgeroep was, wat ’n stryd teen Moses en Aäron gevoer het in die vergadering van Korag,+ toe hulle ’n stryd teen Jehovah gevoer het.
3 “Ons vader het in die wildernis gesterf,+ en tog was hy nie onder die vergadering, dit wil sê dié wat teen Jehovah versamel het in die vergadering van Korag nie,+ maar hy het weens sy eie sonde gesterf;+ en hy het geen seuns gehad nie.
11 Wee hulle, want hulle het die weg van Kain bewandel+ en vir beloning halsoorkop die dwaalweg van Biʹleam ingeslaan+ en in die opstandige gepraat+ van Korag vergaan!+