Eksodus 6:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En dít is die name van die seuns van Levi,+ volgens hulle familieafstamming:+ Gerson en Kehat en Meraʹri.+ En die lewensjare van Levi was honderd-sewe-en-dertig jaar. Numeri 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En dít was die seuns van Levi+ volgens hulle name: Gerson en Kehat en Meraʹri.+
16 En dít is die name van die seuns van Levi,+ volgens hulle familieafstamming:+ Gerson en Kehat en Meraʹri.+ En die lewensjare van Levi was honderd-sewe-en-dertig jaar.