Numeri 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En jy moet die Leviete aan Aäron en sy seuns gee. Hulle is gegewenes, wat aan hom gegee is uit die kinders van Israel.+ Numeri 3:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 En jy moet die Leviete vir my—ek is Jehovah—in die plek van al die eersgeborenes onder die kinders van Israel neem,+ en die mak diere van die Leviete in die plek van al die eersgeborenes onder die mak diere van die kinders van Israel.”+
9 En jy moet die Leviete aan Aäron en sy seuns gee. Hulle is gegewenes, wat aan hom gegee is uit die kinders van Israel.+
41 En jy moet die Leviete vir my—ek is Jehovah—in die plek van al die eersgeborenes onder die kinders van Israel neem,+ en die mak diere van die Leviete in die plek van al die eersgeborenes onder die mak diere van die kinders van Israel.”+