Psalm 74:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Dink hieraan: Die vyand het gesmaad, o Jehovah,+En ’n verstandelose volk het u naam met minagting bejeën.+ Psalm 107:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want hulle het hulle opstandig gedra+ teen die woorde van God;+En die raad van die Allerhoogste het hulle geminag.+
18 Dink hieraan: Die vyand het gesmaad, o Jehovah,+En ’n verstandelose volk het u naam met minagting bejeën.+
11 Want hulle het hulle opstandig gedra+ teen die woorde van God;+En die raad van die Allerhoogste het hulle geminag.+