5 Daarna het hy met Korag en met sy hele vergadering gepraat en gesê: “Môreoggend sal Jehovah bekend maak wie aan hom behoort+ en wie heilig is+ en wie nader moet kom na hom toe,+ en wie hy ook al uitkies,+ sal nader kom na hom toe.
10 Daarna het Jehovah vir Moses gesê: “Sit Aäron se staf+ terug voor die Getuienis as iets wat bewaar moet word as ’n teken+ vir die kinders van opstandigheid,+ sodat hulle murmureringe teen my kan ophou, dat hulle nie sterf nie.”
10 Toe het die aarde sy mond oopgemaak en hulle verswelg.+ Wat Korag betref, hy het gesterf toe die vergadering gesterf het, toe die vuur tweehonderd-en-vyftig man verteer het.+ En hulle het ’n simbool geword.+