Eksodus 25:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hulle moet vir my ’n heiligdom maak, want ek sal in hulle midde woon.+ Levitikus 21:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ook mag hy uit die heiligdom nie uitgaan nie en die heiligdom van sy God nie ontheilig nie,+ want die toewydingsteken, die salfolie van sy God,+ is op hom. Ek is Jehovah.
12 Ook mag hy uit die heiligdom nie uitgaan nie en die heiligdom van sy God nie ontheilig nie,+ want die toewydingsteken, die salfolie van sy God,+ is op hom. Ek is Jehovah.