Numeri 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En jy moet die Leviete aan Aäron en sy seuns gee. Hulle is gegewenes, wat aan hom gegee is uit die kinders van Israel.+ Numeri 8:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want hulle is gegewenes, wat aan my gegee is onder die kinders van Israel uit.+ In die plek van dié wat alle moederskote open, al die eersgeborenes van die kinders van Israel,+ sal ek hulle vir my neem.
9 En jy moet die Leviete aan Aäron en sy seuns gee. Hulle is gegewenes, wat aan hom gegee is uit die kinders van Israel.+
16 Want hulle is gegewenes, wat aan my gegee is onder die kinders van Israel uit.+ In die plek van dié wat alle moederskote open, al die eersgeborenes van die kinders van Israel,+ sal ek hulle vir my neem.