Levitikus 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hy moet dit na die priester toe bring, en die priester moet daarvan ’n hand vol neem as ’n gedenkdeel+ daarvan en dit op die altaar laat rook op Jehovah se vuuroffers.+ Dit is ’n sondoffer.+ Levitikus 6:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Die priester wat dit vir die sonde offer, moet dit eet.+ Op ’n heilige plek+ moet dit geëet word, in die voorhof+ van die tent van samekoms. Levitikus 6:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “‘Almal wat manlik is onder die priesters, moet dit eet.+ Dit is iets hoogheiligs.+
12 En hy moet dit na die priester toe bring, en die priester moet daarvan ’n hand vol neem as ’n gedenkdeel+ daarvan en dit op die altaar laat rook op Jehovah se vuuroffers.+ Dit is ’n sondoffer.+
26 Die priester wat dit vir die sonde offer, moet dit eet.+ Op ’n heilige plek+ moet dit geëet word, in die voorhof+ van die tent van samekoms.