Psalm 147:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 So het hy aan geen ander nasie gedoen nie;+En wat sy regterlike beslissings betref, hulle het dit nie geken nie.+LOOF Jah!+ Handelinge 14:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 In die vergange geslagte het hy al die nasies toegelaat om in hulle weë voort te gaan,+
20 So het hy aan geen ander nasie gedoen nie;+En wat sy regterlike beslissings betref, hulle het dit nie geken nie.+LOOF Jah!+