28 Daarom het Jesus gesê: “Wanneer julle die Seun van die mens+ eers opgehef het,+ dan sal julle weet dat dit ek is,+ en dat ek niks op eie inisiatief+ doen nie; maar net soos die Vader my geleer het, spreek ek hierdie dinge.+
8 want die woorde wat u my gegee het, het ek aan hulle gegee,+ en hulle het dit aangeneem en het beslis te wete gekom dat ek as u verteenwoordiger uitgegaan het,+ en hulle het geglo dat u my uitgestuur het.+