15 Vir die kinders van Israel en vir die inwonende vreemdeling+ en vir die bywoner onder hulle moet hierdie ses stede as ’n toevlug dien, sodat elkeen wat ’n siel onopsetlik doodslaan, daarheen kan vlug.+
42 waarheen die een kon vlug wat iemand doodmaak, wat sy naaste ombring sonder dat hy dit weet,+ terwyl hy hom voorheen nie gehaat het nie;+ en hy moet na een van hierdie stede vlug en lewe,+