Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 11:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “Want as julle hierdie hele gebod nougeset onderhou+ wat ek julle beveel, om dit uit te voer, deur Jehovah julle God lief te hê,+ in al sy weë te wandel+ en hom aan te kleef,+

  • Deuteronomium 12:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Elke woord wat ek julle beveel, moet julle sorgvuldig uitvoer.+ Julle mag niks daarby voeg of daarvan wegneem nie.+

  • 1 Johannes 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel