Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 21:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En jy—jy sal die skuld weens onskuldige bloed uit jou midde wegruim,+ want jy sal doen wat reg is in Jehovah se oë.+

  • 2 Konings 21:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ook het Manasʹse vreeslik baie onskuldige bloed vergiet,+ totdat hy Jerusalem van die een end tot die ander daarmee gevul het, behalwe sy sonde waarmee hy Juda laat sondig het deur te doen wat sleg was in die oë van Jehovah.+

  • Spreuke 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 trotse oë,+ ’n valse tong+ en hande wat onskuldige bloed vergiet,+

  • Jeremia 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 as julle geen inwonende vreemdeling, geen vaderlose seun en geen weduwee verdruk nie+ en geen onskuldige bloed in hierdie plek vergiet nie+ en nie agter ander gode aan loop tot julle rampspoed nie,+

  • Jona 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hulle het tot Jehovah geroep en gesê:+ “Ag, o Jehovah, laat ons asseblief nie weens die siel van hierdie man vergaan nie! En moenie onskuldige bloed oor ons bring nie,+ aangesien u, o Jehovah, gedoen het waarin u behae geskep het!”+

  • Matteus 27:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en gesê: “Ek het gesondig toe ek regverdige bloed verraai het.”+ Hulle het gesê: “Wat het dit met ons te doen? Dit is jou saak!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel