21 Dan moet al die manne van sy stad hom met klippe gooi, en hy moet sterf. So moet jy die kwaad uit jou midde wegruim, en die hele Israel sal dit hoor en inderdaad bang word.+
7 “As ’n man betrap word dat hy ’n siel uit sy broers, uit die kinders van Israel, ontvoer,+ en hy hom op tirannieke wyse behandel het en hom verkoop het,+ dan moet dié ontvoerder sterf. En jy moet die kwaad uit jou midde wegruim.+