Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 3:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Julle moenie vir hulle bang wees nie, want dit is Jehovah julle God wat vir julle veg.’+

  • Deuteronomium 31:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 WEES moedig en sterk.+ Moenie bang wees of sidder voor hulle nie,+ want Jehovah jou God trek saam met jou. Hy sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.”+

  • Psalm 20:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Party maak melding van strydwaens en ander van perde,+

      Maar wat ons betref, ons sal melding maak van die naam van Jehovah ons God.+

  • Psalm 46:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Jehovah van die leërs is met ons;+

      Die God van Jakob is ’n veilige hoogte vir ons.+ Sela.

  • Spreuke 21:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Die perd is iets wat vir die dag van oorlog gereedgemaak word,+ maar redding behoort aan Jehovah.+

  • Romeine 8:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel