14 En Moses het toornig geword op die manne wat oor die strydkragte+ aangestel was, die hoofde oor duisend en die hoofde oor honderd wat van die krygsveldtog af gekom het.
18 “Jy moet vir jou regters+ en beamptes+ aanstel in al jou poorte wat Jehovah jou God jou gee volgens jou stamme, en hulle moet die volk met regverdige regspraak oordeel.