33 En daar het ons die Neʹfilim gesien, die kinders van Enak,+ wat van die Neʹfilim afkomstig is, sodat ons in ons eie oë soos sprinkane geword het, en so het ons ook in hulle oë geword.”+
9 Toe hulle na die Eskolstroomvallei opgetrek+ en die land bekyk het, het hulle die kinders van Israel die moed ontneem om in die land in te trek wat Jehovah hulle vir seker sou gee.+
28 Waarheen trek ons op? Ons broers het ons hart laat smelt+ deur te sê: “’n Volk, groter en langer as ons,+ stede, groot en tot aan die hemel versterk,+ en ook die kinders van die Enakiete+ het ons daar gesien.”’
13 Daarop het Paulus geantwoord: “Wat doen julle deur te huil+ en my hart swak te maak?+ Wees gerus, ek is gereed om nie net gebind te word nie, maar ook om in Jerusalem te sterf+ vir die naam van die Here Jesus.”