Genesis 49:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Ruben, jy is my eersgeborene,+ my krag en die begin van my voortplantingsvermoë,+ die uitnemendste in waardigheid en die uitnemendste in sterkte. Psalm 105:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En hy het elke eersgeborene in hulle land getref,+Die begin van hulle volle voortplantingsvermoë.+
3 “Ruben, jy is my eersgeborene,+ my krag en die begin van my voortplantingsvermoë,+ die uitnemendste in waardigheid en die uitnemendste in sterkte.
36 En hy het elke eersgeborene in hulle land getref,+Die begin van hulle volle voortplantingsvermoë.+