Josua 10:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En daarna het Josua hulle neergeslaan en hulle doodgemaak en hulle aan vyf pale gehang, en hulle het tot die aand toe aan die pale bly hang.+ Handelinge 10:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 En ons is getuies van alles wat hy in die land van die Jode sowel as in Jerusalem gedoen het; maar hulle het hom ook om die lewe gebring deur hom aan ’n paal te hang.+
26 En daarna het Josua hulle neergeslaan en hulle doodgemaak en hulle aan vyf pale gehang, en hulle het tot die aand toe aan die pale bly hang.+
39 En ons is getuies van alles wat hy in die land van die Jode sowel as in Jerusalem gedoen het; maar hulle het hom ook om die lewe gebring deur hom aan ’n paal te hang.+